Melandri en Pieter_01

Twee lewens, twee harte, twee siele word een. Dit is met blydskap en vreugde dat ons, Melandri en Pieter , jou nooi jou om te kom deel in hierdie kosbare oomblik.

"die mens beplan sy pad, maar die Here bepaal hoe hy loop" - Spreuke 16:9

Kortverhaal

leaf 2

So het sy geweet :

Soos wat jy ouer word, loop jy maar met jou hart op jou mou met die hoop dat jy jou ridder op die wit perd ontmoet. So het ek, 7 Maart 2015 my hart langs die pad verloor , toe die aantreklike man, met sy khakis by ń verjaarsdag partytjie opdaag. Ek het my trots gesluk en sy nommer gevra en die res is geskiedenis.. op 8 Augustus 2015 begin ons liefdesverhaal vuur en vlam.. 4 jaar later, staan ek voor die kansel waar ek ewig trou aan die man van my drome beloof.

leaf 1

So het hy geweet:

Daar is baie eienskappe wat jy in ń vrou soek, veral die tipe waarvan jou ouers sal hou. Vriendelik, lojaal ens. Daar is baie eienskappe. Elke man is maar skepties, veral as ń dame jou nommer vra, dit gee mos maar ń hupstoot aan jou selfbeeld. Wat jou selfbeeld afkraak is as sy jou nommer vra en eers drie maande later ń boodskap stuur. Onseker , vat ek ń kans op liefde en kry die vrou van my drome. Hier staan ek , 4 jaar later voor die kansel waar ek ewig trou aan die vrou van my drome beloof.

instagram

#PIKgietSWART

ONS HASHTAG WAT JULLE KAN GEBRUIK VIR SOCIAL MEDIA POSTS.

leaf 2

Diens

Melandri en Pieter_kerk

Nederduitsch Hervormde kerk van Afrika

Brits

h/v Ludorf St & Maclean St

14:30 vir 15:00
 

Geen foto's in kerk: ons fotograaf is nogals skerp, so asseblief geen selfies (of ander foto's) in die kerk.

Aanwysings

Kinders

Geen kinders (slegs familie) - spasie is ongelukkig beperk.

Kontant Kroeg

Slegs kontant , geen kaartfasiliteite nie.

Kleredrag

Melandri_DressCode_01

Geskenk idees

Melandri_Gift_ideas
leaf 1

Akkommodasie

Jeannelies Guest House

012 252 1126

Willow Manor Guest House

071 640 6584

Santai Guest House

082 853 0437

Angel Oak Guest House

082 801 8052

Grasdak Gastehuis

073 984 4491

Wooden Door Guest House

012 252 6766

leaf 2

RSVP: Voor 9 Augustus

Vul die vorm in om te RSVP of stuur 'n e-pos na melandrib@yahoo.com



    Kontak Melandri (083 922 8280) en Piet (084 500 4952) vir enige navrae oor die troue.

    leaf 2
    block_photo_malandri
    Scroll to Top