Aneliza en Marius_03.fw

“Tussen blokraaisels en wedlope hardloop het ons mekaar gevind.
Op 9 Maart 2019 wil ons ons lewens saambind.
Kom deel in die blydskap wanneer ons, Marius en Anéliza,
ons liefde en drome saamvoeg om een toekoms te skep.”

Day
Hour
Minute
Second
venue_01

Green Leaves Country Lodge

Hartebeespoort

Tuscan Venue

15:30 vir 16:00
 

Aanwysings

Wenk: Lanseria is die naaste lughawe aan Green Leaves Country Lodge.

Kleredrag

Dress_code_marius_02.fw

Geskenk idees

geskenk_02.fw

Kinders

Ons funksie maak ongelukkig nie voorsiening vir kinders nie.

Kontant Kroeg

Kaartfasiliteite beskikbaar.

Akkommodasie

Party mense kom van die baai,
ander bly net hier om die draai.
Indien jy hulp benodig met slaapplek soek,
kan jy vir Ina skakel om jou te help ‘n kamer “book”.

Ina Breed

082 443 8458

  • Sappers Heritage Site
  • Green Leaves Country Lodge

Bespreek self ander verblyf in die omgewing:

  • Cradle Health Spa
  • Millstream
  • Iris Retreat
  • Die plaas se gat
  • Pecan Manor
  • Leopard Lodge
  • Ostrich Manor

Kuier saam met ons die aand voor die groot JA!

vrydag_02.fw

RSVP: 1 Februarie

Vul die vorm in om te RSVP of stuur 'n e-pos na aneliza1.geel@gmail.com of jmariusjoubert@gmail.com




    Kontak Anéliza (076 989 5458) en Marius (072 901 2770) vir enige navrae oor die troue.

    Marius_Collage.fw
    Scroll to Top