Chane en danie_08.fw

"Liefde is nie altyd perfek nie. Dit is nie 'n sprokie of 'n storieboek nie. En dit kom nie altyd maklik nie. Liefde is om hindernisse te oorkom, uitdagings in die gesig te staar, om saam te wees, vas te hou en nooit te laat gaan nie. kort woord, maklik om te spel, moeilik om te definieer, en onmoontlik om sonder te leef. Liefde is werk, maar bowenal besef liefde dat elke uur, elke minuut en elke sekonde die moeite werd was omdat julle dit saam gedoen het. "

Chane en danie_venue3.fw

Alhoewel ons baie van julle kinders hou, wil ons graag hê mammas en pappas moet hulself geniet. Ongelukkig is hierdie uitnodiging slegs vir volwassenes.

DC_Venue6

White linen guest house

082 926 8018

Oudehout Mountain Lodge

072 235 8912

Arendskop Guesthouse

083 652 7967

DC_RSVP2.fw

Vul die vorm in om te RSVP of stuur 'n e-pos na slabbertwedding0@gmail.com



    Chane en danie_collage
    Scroll to Top