Annabelle_03

Twee lewens, twee harte, twee siele word een.

Jy word vriendelik uitgenooi na ons huweliksbevestiging waar ons ewig trou aan mekaar beloof.

"Twee vaar beter as een. Hulle inspanning kom tot iets. As een val, kan die ander hom ophelp." - Prediker 4:9

Ons Storie

Annabelle

"Dis sy DIMPELS. Sy dimpels het my hart gesteel!"

~ Annabelle

Andrew

"Dit was haar glimlag, net eenkeer gesien en toe is dit verby met my!"

~ Andrew

Venue

Annabelle_venue_01.fw

Burgersbos

Kathu (Noord-Kaap)

Seremonie & Onthaal
15:00
27°38'43.0"S 23°04'53.0"3

Kinders

Ons funksie maak ongelukkig nie voorsiening vir kinders nie.

Kontant Kroeg

Slegs kontant beskikbaar.

Kleredrag

Dress_code_Annabelle_02

Geskenk idees

Annabelle_gift_01

Akkommodasie

Kuru Kuru Guest House

076 781 6669

Die Mynhuis Gastehuis

082 412 0045

Klipwerf Gastehuis

053 712 0932

Casa Linge Guest House

071 936 3639

Bee-My-Guest Guest House

053 712 2635

Oude Werf Lodge

Amaziah Guest House

Sosiale Media Plasings

#byleveldbruiloffees

RSVP: 1 Julie 2020

Vul die vorm in om te RSVP.



    Kontak Annabelle (079 039 0762) of Andrew (082 465 7656) vir enige navrae oor die troue.

    Annabelle_Collage

    "He leapt, she fell, they knew." - Leo Christopher

    Scroll to Top